Twee mense is dood en sowat 40 is beseer in ‘n botsing waarby ‘n aantal voertuie betrokke was op die N3 by Market-weg in Pieterimaritzburg. ‘n Woordvoerder van die Nooddienste in die Middeland, Roland ...
Die korrupsiesaak van die voormalige Speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is in die hooggeregshof in Pretoria tot 20 Januarie uitgestel. Haar regsverteenwoordiger het vroeër ...
Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het kritiek uitgespreek teen die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria in die saak teen die regering se plan om nuwe steenkoolkragstasies ...
Vlieëniers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens gaan na verwagting vandag begin staak oor ‘n salarisgeskil. Die lugdiens sê die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Vlieëniers het aanvanklik ‘n verhoging van 30 ...
Adjunkpresident Paul Mashatile het in sy rol as leier van regeringsake aan die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, geskryf om haar in te lig dat die SAUK-wetsontwerp nie teruggetrek ...
Meer as 50-duisend onwettige myners is in verskillende provinsies in hegtenis geneem sedert Operasie Vala Umgodi ‘n jaar gelede ingestel is. Die kommissaris van polisie, Fannie Masemola, het ‘n ...
Nagenoeg 150 onwettige myners is volgens die polisie in Mpumalanga onder in ‘n verlate myn by Sabie gestrand. ‘n Polisiewoordvoerder, Donald Mdluli, sê sekuriteitswagte wat in die omgewing op ...
Die polisie in Gauteng het ‘n plaaseienaar van Fochville in hegtenis geneem nadat die polisie, Eskom en die kragnutsmaatskappy City Power tydens ‘n klopjag op ‘n perseel afgekom het vanwaar krag ...
Die hooggeregshof in Pretoria het beslis dat die Minister van Polisie ‘n hofbevel geminag het wat deur ‘n myngemeenskapsdrukgroep – Macua – bekom is oor die krisis met onwettige myners in Noordwes.
President Cyril Ramaphosa sê hy het die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump uitgenooi vir ‘n staatsbesoek tydens aanstaande jaar se G20-beraad. Ramaphosa het die prioriteite vir sy ...
Die Nigeriese president, Bola Tinubu sê Afrika moet ‘n liggaam skep wat onwettige mynbedrywighede kan bestry. Tinubu het gepraat tydens die 11de sitting van die bi-nasionale kommissie tussen ...