Die Minister van Water en Sanitrasie, Pemmy Majodina, waarsku dat verouderde infrastruktuur 'n reuse kopseer is en as die Gautengse regering nie met oplossings vorendag kom nie, verdere beperkings ...
N MEDEWERKER van die vermeende bendebaas van die onderwêreld, Nafiz Modack, gaan vandag sy getuienis in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortsit. Die staatsgetuie se getuienis hou verband met aanklagte ...
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak ... asook sentrale en oostelike dele van Vrystaat vandag dryf. Hierdie storms sal swaar reënbuie, skadelike winde, oormatige weerlig en hael ...
Wees eerlik met God en met jouself. As jy nie van die antwoorde hou nie, besluit vandag om tot aksie oor te gaan. Bestee meer tyd alleen met God in gebed en deur sy Woord te lees. Om ‘n brandende ywer ...
Maak nie saak hoe klein nie, Jesus kan dit gebruik Indien jy voel dat jy nie talentvol genoeg is om deur God gebruik te word nie, lees die verhaal van die skare van vyfduisend wat deur vyf garsbrode ...
om Afrikaanse skole soos die kolonialiste van ouds te verengels. “Hulle sal nie slaag nie. Afrikaans sal bly. “Wat ons vandag hier doen, is uit liefde. Dit is nie soos Lesufi en kie uit haat vir ander ...
Die families van twee Suid-Afrikaanse mans wat al byna twee jaar in Ekwatoriaal-Guinee aangehou word, hou Dinsdag (5/11) ’n betoging om hul vrylating te eis. Frik Potgieter (54) en Peter Huxham (56) ...