Waldimar Pelser het die leisels by Karen oorgeneem en is vandag M-Net-kanaaldirekteur ... deur die Fiësta-toekennings en ook borgskappe by van die land se grootste feeste, is kykNET een van die ...
N MEDEWERKER van die vermeende bendebaas van die onderwêreld, Nafiz Modack, gaan vandag sy getuienis in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortsit. Die staatsgetuie se getuienis hou verband met aanklagte ...
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak ... asook sentrale en oostelike dele van Vrystaat vandag dryf. Hierdie storms sal swaar reënbuie, skadelike winde, oormatige weerlig en hael ...
Op die program vandag ... die jaarlikse salarisrekening vir ministers en adjunkministers ... In beleggingsnuus... die vooruitsig van 'n sakevriendelike Suid-Afrikaanse regering het buitelandse ...
Leer meer oor hoe die Bybelse mense hulself verstaan het, die invloed van groepe en hoekom geslagsregisters so belangrik is. Chris en Zander gesels ook oor die individualisme rondom geloof in vandag ...
Die Professionele Vereniging vir Afrikaans-taalonderrig in Namibië (PVATN) het Donderdag en Vrydag sy 19de jaarlikse, nasionale kongres in Windhoek aangebied. Prof. Herman Beyer, president van die ...