Hugh Jackman het in 2022 ‘n rolprent gemaak om weg te breek van sy woeste rolprentbeeld met die staalkloue. Dis ‘n intieme ...
Die EFF hou vandag ‘n plakkaatbetoging by die konstitusionele hof in Johannesburg, voor hulle Phala Phala-aansoek aangehoor word. Die party vra die hof om die besluit van die Nasionale Vergadering om ...
Die EFF se aansoek dat ‘n besluit van die Nasionale Vergadering oor die Phala Phala-verslag irrassioneel en onwettig verklaar word, word vandag in die Konstitusionele hof aangehoor. ‘n Komitee onder ...
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde sê die jongste misdaadsyfers toon ‘n agt-komma-sewe persent afname in moord in die provinsie. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het giter die kwartaallikse ...
Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens besig is met ‘n klopjag op die herehuis van die sosiale vlinder en omstrede sakevrou – Shauwn Mkhize – by La Lucia, ...
Jy moet op die planeet Bliep-bliep woon om nie te weet van die grootste TV-produksie van die jaar nie: DUNE: PROPHECY. Sowat van duiselingwekkende en oordadige advertensies oor ‘n woestynreeks was daa ...
Die branddiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê hy het in samewerking met CapeNature en verskeie grondspanne die brand by Ceres redelik ingeperk. Die brand het bo die tolhuis op die ...
Sommige pasiënte in die Steve Biko Akademiese hospitaal in Pretoria moes vanoggend verskuif word toe ‘n brand uitgebreek het. Twintig volwassenes en ‘n kind is onder die pasiënte in die Waakeenheid op ...
Die polisie in New Brighton in Gqeberha stel ondersoek in na die dood van drie mense wie se liggame in ‘n motor gevind is. Al drie liggame het verskeie skietwonde gehad. Die polisiewoordvoerder, ...
Veiligheid is verskerp by verskeie Eskom-kantore in Soweto in Johannesburg. Dit volg na berigte dat misdaadsindikate onwettige kragbewyse verkoop en voorafbetaalde meters aan van Eskom se klante ...
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê onwettige mynbedrywighede hou steeds ‘n beduidende bedreiging vir die land in. Dit volg nadat meer as duisend onwettige myners die afgelope paar weke by ...
Die digter, skrywer en kunstenaar Breyten Breytenbach is vanoggend in Parys in Frankryk in die ouderdom van 85 dood. Breytenbach was ook bekend as aktivis en uitgesproke kritikus van apartheid, en is ...