Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak ... asook sentrale en oostelike dele van Vrystaat vandag dryf. Hierdie storms sal swaar reënbuie, skadelike winde, oormatige weerlig en hael ...
Die jaar daarna was daar na raming duisend nasate van die Boere. Die ouer nasate het nog in sommige gevalle redelik suiwer Afrikaans gepraat. Algemene vanne is vandag nog onder meer Botha, Grimbeek, ...
’n Inskrywing vir ’n Ken jou storie-kompetisie vir kortverhale het ’n proefleser met ’n agtergrond in kerkgeskiedenis se oog ...
DIE Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel donderstorms wat gepaard gaan met hael en sterk winde, oor dele van die Boland, die ...
om Afrikaanse skole soos die kolonialiste van ouds te verengels. “Hulle sal nie slaag nie. Afrikaans sal bly. “Wat ons vandag hier doen, is uit liefde. Dit is nie soos Lesufi en kie uit haat vir ander ...
Meer as 40 organisasies sal vandag in Pretoria deelneem aan ‘n protesoptog teen die omstrede Bela-wet. Afriforum sê in ‘n verklaring die stryd téén die bepalings van die wetgewing handel oor die ...
Die tyd om jou studiedrome te verwesenlik is nou! Voorgraadse studieaansoeke vir 2025 sluit 31 Januarie 2025. Klik hier vir ...
N MEDEWERKER van die vermeende bendebaas van die onderwêreld, Nafiz Modack, gaan vandag sy getuienis in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortsit. Die staatsgetuie se getuienis hou verband met aanklagte ...
Slegs ses dae gelede het die Suid-Afrikaanse sangeres bevestig dat haar ma in hoësorg is en "baie baie siek" is.
Die ANC se leiers – insluitend die party se president, Cyril Ramaphosa, en sy adjunk, Paul Mashatile – voer vandag samesprekings met SAKP se leiers te midde van spanning tussen dié alliansievennote.