Die saak teen vyf verdagtes wat tereg staan vir die moord op die musikant Kiernan “AKA” Forbes en sy vriend, Tebello Motsoane, is in die Durbanse-landdroshof tot later vandag verdaag. Dit volg terwyl ...
Twee mense is dood en een is ernstig beseer in ‘n botsing tussen twee vragmotors op die N1 buite Nxuba, wat voorheen as Cradock bekend gestaan het, in die Oos-Kaap. ‘n Provinsiale verkeerswoordvoerder ...
Die DA sê dit is kommerwekkend dat die Minister van Justisie, Thembi Simelane steeds in die amp is, meer as drie maande nadat haar beweerde betrokkenheid by die VBS-bankskandaal aan die lig gekom het.
Suid-Afrikaners is uit hul nate van vreugde omdat die Springbokke vir die vierde keer die Wêreldbeker omhoog kon hou. Die Springbokke het die All Blacks gisteraand in Parys 12 – 11 geklop, nadat die ...
Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die brug in President Steynstraat in Pretoria-Noord wat volgens ‘n video op sosiale media gevaar inhou vir inwoners, sal dringende aandag ontvang. Moya sê ...
Hugh Jackman het in 2022 ‘n rolprent gemaak om weg te breek van sy woeste rolprentbeeld met die staalkloue. Dis ‘n intieme ...
Die Spesiale Ondersoekeenheid het bevind dat die Gautengse departement van Gesondheid een van die grootste oortreders was wat betref korrupsie met beskermende toerusting. Die SOE sê daar was ook ...
Jy moet op die planeet Bliep-bliep woon om nie te weet van die grootste TV-produksie van die jaar nie: DUNE: PROPHECY. Sowat van duiselingwekkende en oordadige advertensies oor ‘n woestynreeks was daa ...
Die FirstRand-bankgroep het aangekondig dat die bestuurs-, bedryfs- en finansiële hoofde van sy grootste besighede, Eerste Nasionale Bank, Rand Merchant Bank en WesBank ‘n salarisverlaging van 30 ...
Die onderwysvakbond Sadou het in ‘n verklaring heftig gereageer op die ooreenkoms oor die Bela-wet wat by Nedlac bereik is. Die Departement van Basiese Onderwys, Solidariteit en Afriforum het gister ...
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê ondersoekers soek onverpoosd na nóg bates wat aan die bestuurshoof van die Blackhead Konsultasiemaatskappy, Edwin Sodi, behoort. Die NVG het vroeër vandeesmaand op 29 ...